3 groepe wat teen River Club-ontwikkeling protesteer, se geld op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Grafiese voorstelling van hoe die ontwikkeling by River Club in Kaapstad sal lyk ná voltooiing.  Foto: Argief/LLPT
’n Grafiese voorstelling van hoe die ontwikkeling by River Club in Kaapstad sal lyk ná voltooiing. Foto: Argief/LLPT

’n Strategie om hulle tot in onderwerping en nederlaag te litigeer.

Só voer die Observatory Civic Association, die Liesbeek Action Campaign en die Goringhaicona Khoi-Khoin- inheemse tradisionele raad saam in ’n verklaring aan oor die jongste terugslag vir hulle in die omstrede River Club-Amazon-hoofkantoor-hofsaak.

Die Liesbeek Leisure-eiendomstrust (LLPT) is die ontwikkelaar van die geboue in die ou River Club-gebied in Observatory, Kaapstad, waar hy besig is om geboue op te rig vir die Amerikaanse Amazon-maatskappy se hoofkantoor vir Suidelike Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 52/0
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.80
-1.4%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,798.16
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,964.75
+1.8%
Platinum
1,026.12
+1.7%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos