38 km om Reeva se 38ste verjaardag te gedenk

akkreditasie
Leilani Kuter en Olivia Jasriel op die staproete. Jasriel het 10 km saam met Kuter afgelê. Foto: Verskaf
Leilani Kuter en Olivia Jasriel op die staproete. Jasriel het 10 km saam met Kuter afgelê. Foto: Verskaf

Twee Gautengse vroue, albei kampvegters teen geslagsgeweld, het Donderdag op Reeva Steenkamp se verjaardag ’n staptog van 38 km aangepak om haar lewe te onthou en om bewusmaking te skep teen geslagsgeweld.

Steenkamp is in 2013 deur haar kêrel, die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius, doodgeskiet.

Leilani Kuter, stigter van Yellow for Survivors, ’n organisasie sonder winsbejag wat ondersteuning bied aan slagoffers van verkragting en geslagsgegronde geweld, en Olivia Jasriel, medestigter van WMACA Athletes Against Child Abuse, het die staptog Donderdag aangepak op wat Steenkamp se 38ste verjaardag sou wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 1
Chelsea 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos