4 hospitaal toe ná bye hulle takel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: iStock
Ter illustrasie. Foto: iStock

Twee mans en twee vroue is Dinsdag hospitaal toe gehaas nadat hulle in Rooihuiskraal, buite Pretoria, deur ’n swerm bye aangeval is.

Russel Meiring, woordvoerder van die ambulansdiens ER24, sê paramedici het omstreeks 15:43 by die toneel buite ’n woonkompleks in Oppermanweg in Rooihuiskraal aangekom.

“Daar was oënskynlik ’n swerm bye in ’n elektriese boks buite die kompleks. Verskeie inwoners is gesteek. Twee mans en twee vroue is in ’n ernstige toestand na die hospitaal gebring nadat hulle verskeie bysteke opgedoen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 87/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.40
+0.8%
Rand - Pond
20.97
+0.7%
Rand - Euro
17.47
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,816.49
+0.2%
Silwer
23.74
+1.1%
Palladium
1,896.00
-0.4%
Platinum
991.25
+0.6%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,123
+1.2%
Alle aandele
75,763
+1.1%
Hulpbronne 10
74,983
+0.6%
Industriële 25
96,513
+2.4%
Finansiële 15
15,215
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos