4-jarige beseer wat aan onwettige kragkabel raak

akkreditasie

’n Man is dood en ’n vierjarige meisie is in die George-hospitaal opgeneem in twee afsonderlike voorvalle waar daar na bewering met elektrisiteit gepeuter is.

Chantel Edwards, ’n munisipale woordvoerder van George, sê die voorvalle het onderskeidelik Dinsdag en Woensdag plaasgevind.

Die man se lyk is Woensdag by die substasie in die Tamsui-nywerheidsgebied in George gevind nadat hy blykbaar daar met elektriese infrastruktuur gepeuter het. Dit het daartoe gelei dat ’n groot deel van Thembalethu, asook dele van Rosedale sonder krag was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.70
+0.8%
Rand - Euro
17.24
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.01
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,840.12
-0.0%
Silwer
24.18
+0.1%
Palladium
2,051.50
+2.4%
Platinum
1,045.00
+1.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,484
-0.0%
Alle aandele
76,133
-0.1%
Hulpbronne 10
77,299
+0.4%
Industriële 25
95,383
-0.3%
Finansiële 15
15,113
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos