5 mynwerkers vermis ná modderstorting by Implats

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sewe mynwerkers is Sondag by Impala Platinum (Implats) in Rustenburg in ’n ondergrondse modderstorting vasgevang. Die soektog na vyf van die werkers duur voort nadat twee met geringe beserings kon uitkom. Foto: Argief/Leon Sadiki/City Press
Sewe mynwerkers is Sondag by Impala Platinum (Implats) in Rustenburg in ’n ondergrondse modderstorting vasgevang. Die soektog na vyf van die werkers duur voort nadat twee met geringe beserings kon uitkom. Foto: Argief/Leon Sadiki/City Press

Vyf mynwerkers word vermis ná ’n ondergrondse modderstorting in ’n skag van Impala Platinum (Implats) in Rustenburg in Noordwes.

Die voorval het Sondag in Impala Rustenburg se nr. 6-skag gebeur.

“Sewe werknemers het onder in die skag gewerk toe die gebied onder modder toegegooi is. Twee werkers kon uitkom en het geringe beserings opgedoen. Hulle het ondersteuning en berading ontvang,” lui ’n verklaring deur Implats.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos