6 dood in botsing naby Botshabelo

akkreditasie
Forensiese ondersoekers van die polisie en brandweermanne Sondagoggend op die ongelukstoneel waar vyf voertuie gebots en dit tot die dood van ses mense gelei het. Foto: Verskaf
Forensiese ondersoekers van die polisie en brandweermanne Sondagoggend op die ongelukstoneel waar vyf voertuie gebots en dit tot die dood van ses mense gelei het. Foto: Verskaf

Ses mense is Sondagoggend vroeg dood en een kritiek beseer in ’n grubotsing waarby vyf voertuie naby Botshabelo, buite Bloemfontein, betrokke was.

Drie minderjarige pasiënte het slegs geringe beserings opgedoen en het verkies om nie na ’n hospitaal geneem te word nie.

Die ongeluk het omstreeks 03:00 op die N8-hoofweg buite Botshabelo gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.85
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,838.85
-0.1%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.50
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos