6 dood op paaie in Wes-Kaap

akkreditasie
Verkeer op die N1 by Bellville. Foto ter illustrasie. Foto: Liza van Deventer
Verkeer op die N1 by Bellville. Foto ter illustrasie. Foto: Liza van Deventer
Liza van Deventer

Ses mense het die afgelope langnaweek op Wes-Kaapse paaie gesterf.

Luidens ’n verklaring van die Wes-Kaapse departement van vervoer en openbare werke is 59 motoriste in hegtenis geneem omdat hulle na bewering onder die invloed van drank bestuur het. Dit is meer as dubbel die getal inhegtenisnemings in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.

Asemtoetse is op 5 045 mense by 51 padblokkades in die provinsie gedoen. Die hoogste asem-alkohollesing was in Worcester, waar iemand die wettige perk vyf keer oorskry het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
+0.1%
Rand - Pond
20.54
+0.6%
Rand - Euro
17.10
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,809.42
-0.5%
Silwer
23.02
-2.1%
Palladium
2,299.50
-1.5%
Platinum
1,030.50
-0.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,240
-0.2%
Alle aandele
73,668
-0.2%
Hulpbronne 10
75,549
+0.4%
Industriële 25
90,577
-1.0%
Finansiële 15
15,037
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos