6-jarige skiet glo sussie; wapen nêrens te vind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

’n Sesjarige seun van Bethelsdorp in die Oos-Kaap het glo sy vyfjarige suster Donderdagmiddag per ongeluk met ’n .38-rewolwer in die kop geskiet.

Die meisie is in ’n kritieke toestand in die hospitaal.

Die voorval het tussen 13:00 en 14:00 gebeur toe drie kinders – die seun, sy sussie en nog ’n seunsmaat van ses jaar oud – na bewering met ’n wapen in ’n vertrek in ’n huis in Uitbreiding 31 in Bethelsdorp gespeel het, sê kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
18.01
-0.3%
Rand - Pond
19.98
-0.2%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,666.98
+0.4%
Silwer
18.92
+0.6%
Palladium
2,202.04
-0.2%
Platinum
863.00
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,949
+0.1%
Alle aandele
63,279
+0.0%
Hulpbronne 10
59,162
-1.1%
Industriële 25
76,893
+0.2%
Finansiële 15
13,829
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos