6 mense sterf op R71 in Limpopo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Omstanders staar Saterdagaand geskok na die brandende wrakke van twee motors wat reg van voor teen mekaar gebots het in Letsitele in Limpopo. Ses mense is dood in die ongeluk. Foto: Departement van vervoer in Limpopo
Omstanders staar Saterdagaand geskok na die brandende wrakke van twee motors wat reg van voor teen mekaar gebots het in Letsitele in Limpopo. Ses mense is dood in die ongeluk. Foto: Departement van vervoer in Limpopo

Ses mense is Saterdagaand in ’n grusame ongeluk in Letsitele in Limpopo dood.

Twee motors het reg van voor op die R71-pad, naby die Letsitele-Letaba-T-aansluiting, gebots.

Mike Maringa, woordvoerder van die departement van vervoer in Limpopo, sê dit lyk asof die bestuurder van ’n Ford te vinning gery en beheer oor die motor verloor het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 13/0
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.64
+0.9%
Rand - Euro
16.60
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,799.61
+0.6%
Silwer
20.76
+2.2%
Palladium
2,239.50
-2.2%
Platinum
963.18
+0.2%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos