6 sterf naweek in ongelukke op N12 in Noord-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Twee vroue is dood en nog vyf mense is beseer in 'n ongeluk Vrydagaand buite Kimberley. Foto: Emer-G-Med
Twee vroue is dood en nog vyf mense is beseer in 'n ongeluk Vrydagaand buite Kimberley. Foto: Emer-G-Med

Ses mense is sedert Vrydag in ongelukke op die N12-snelweg tussen Kimberley en Warrenton in die Noord-Kaap dood.

Sondagaand omstreeks middernag het die bestuurder van ’n minibus met 11 insittendes, almal mans, vir ’n koei in die pad uitgeswaai en beheer oor die voertuig verloor. Van die mans in die voertuig is uitgeslinger.

Die nooddienste wat na die toneel ontbied is, het die voertuig op sy neus in ’n watersloot langs die pad aangetref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.25
-0.0%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,786.13
-0.2%
Silwer
20.30
-0.0%
Palladium
2,237.00
-2.3%
Platinum
949.72
-1.2%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,131
-0.8%
Alle aandele
70,834
-0.6%
Hulpbronne 10
64,136
-2.6%
Industriële 25
86,752
-0.4%
Finansiële 15
16,098
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos