7 dood ná taxi omslaan wat motors glo links verbysteek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustasie. Foto: iStock
Ter illustasie. Foto: iStock

Sewe mense is dood nadat ’n taxi Vrydagaand op die R61 tussen Komani (Queenstown) en Tarkastad in die Oos-Kaap omgeslaan het.

Volgens die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het die ongeluk glo gebeur terwyl die taxibestuurder gepoog het om ander voertuie verby te steek.

“Die bestuurder het na bewering die teerpad verlaat en op die skouer van die pad, ’n grondpad, gery om die ander voertuie aan die linkerkant verby te steek,” het Simon Zwane, RTMC-woordvoerder, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.11
+1.4%
Rand - Pond
20.60
+1.2%
Rand - Euro
17.13
+1.5%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,842.82
+0.1%
Silwer
24.66
+2.1%
Palladium
2,071.50
+3.4%
Platinum
1,054.00
+2.6%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos