‘7de laan’-personeel laas in Augustus betaal

akkreditasie
Só het die 7de Laan-span in 2020 hul 20ste jaar op die kassie gevier. In April vanjaar was die sepie mondig! Maar onderhandelinge met die SAUK sloer en die nuwe seisoen is nog nie opgeneem nie. Foto: 7de Laan
Só het die 7de Laan-span in 2020 hul 20ste jaar op die kassie gevier. In April vanjaar was die sepie mondig! Maar onderhandelinge met die SAUK sloer en die nuwe seisoen is nog nie opgeneem nie. Foto: 7de Laan

Terwyl 7de Laan-kykers hulle nou weer vyf dae per week aan dié sepie kan verlustig, lyk sake agter die skerms minder rooskleurig.

Rapport verneem dat sowat 120 personeellede sonder betaling by die huis sit terwyl onderhandelinge oor ’n nuwe kontrak tussen die sepie en die SAUK sloer. Die vorige kontrak het reeds in Augustus verval.

7de Laan se kontrak word elke jaar in Augustus hernu. Die produksie word gewoonlik vir sowat ’n week gestaak voordat die nuwe kontrak geldig word. Weens vertragings met die kontrak aan die SAUK se kant, kon produksie dié jaar steeds nie hervat nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 124/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos