Adjunk-minister in presidensie sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Prof. Hlengiwe Mkhize Foto: GCIS
Prof. Hlengiwe Mkhize Foto: GCIS

Die adjunkminister in die presidensie belas met vroue, jeugdiges en mense met gestremdhede, prof. Hlengiwe Mkhize, is oorlede.

Shalen Gajadhar, woordvoerder van dié departement, het Donderdagoggend aan eNCA bevestig dat Mkhize (69) “ná ’n kort siekte” oorlede is.

Mkhize was ook ’n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, sowel as ’n oud-ambassadeur in Nederland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos