AfriForum bring snuffelhonde om te help by grens

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jacques Broodryk, AfriForum se veldtogbestuurder.  Foto: Facebook/ Jacques Broodryk
Jacques Broodryk, AfriForum se veldtogbestuurder. Foto: Facebook/ Jacques Broodryk

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan snuffelhonde inspan om die poreuse grense van Suid-Afrika en Zimbabwe in Limpopo se Musina-gebied te patrolleer.

Dié inisiatief kom te midde die regering se stryd om onwettige immigrasie te bekamp langs die Musina-Pafuri-grenslyne, waar dele van ’n omstrede heining van miljoene rande beskadig is.

Jacques Broodryk, AfriForum se veldtogbestuurder, het gesê die inisiatief volg danksy die ondersteuning wat die organisasie ontvang het ná die bekendstelling van die Open Borders-dokumentêr. Daarin word die swak grensbeheer tussen Suid-Afrika en Zimbabwe uitgewys en hoe die organisasie se buurtwagte in die gebied help om die gemeenskap te beskerm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 56/2
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 291/5
Bangladesh 290/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 135/3
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos