AfriForum eis diplomaat moet self vir skade aan woonstel betaal

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images
Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images

AfriForum het Dinsdag ’n brief aan Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, en haar departement gerig om te eis dat ’n Suid-Afrikaanse diplomaat self vir die skade betaal wat hy glo aangerig het aan ’n woonstel waarin hy oorsee gewoon het.

Die brief volg ná ’n berig in die Sondagkoerant Rapport oor adv. David Kweli Nkosi wat die woonstel in Wene, Oostenryk, glo in so ’n beskadigde toestand agtergelaat het dat die geraamde koste vir die herstel daarvan sowat R715 000 beloop.

Nkosi het as ’n raadgewer van die permanente verteenwoordiger van Suid-Afrika by die Verenigde Nasies in Wene gewerk. Hy het in Desember na Suid-Afrika teruggekeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.23
-0.4%
Rand - Pond
19.88
-0.5%
Rand - Euro
16.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.25
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,813.04
+0.1%
Silwer
21.44
+1.6%
Palladium
1,995.50
+2.5%
Platinum
943.50
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,553
+0.9%
Alle aandele
69,263
+0.9%
Hulpbronne 10
72,034
+1.8%
Industriële 25
77,060
+0.0%
Finansiële 15
15,959
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos