AfriForum na MRK oor Kimberley se drinkwater

akkreditasie
Lambert de Klerk, AfriForum se bestuurder van omgewingsake. Foto: Verskaf
Lambert de Klerk, AfriForum se bestuurder van omgewingsake. Foto: Verskaf

Nadat toetse getoon het dat Kimberley se water weens hoë E.coli-vlakke daarin ongeskik vir menslike gebruik is, het AfriForum nou ’n klagte by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien oor die Sol Plaatje-munisipaliteit se versuim om die watertoestand te verbeter.

AfriForum sê dit kom nadat hy verskeie klagtes van inwoners ontvang het nadat hulle al vir maande lank sukkel, onder meer dat die drinkwater wat verskaf word nie geskik is vir menslike gebruik nie.

Die burgerregteorganisasie het verskeie kere watermonsters van krane, uitlate en reservoirs in Kimberley geneem en dit by ’n Suid-Afrikaanse Nasionale Akkreditasiestelsel (Sanas)-geakkrediteerde laboratorium laat toets.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos