‘Afrikaans maak deure oop’ en ‘verdien plek in tersiêre sektor’

akkreditasie
Prof. Ina Wolfaardt-Gräbe spreek die gehoor toe. Foto: Jaco Marais
Prof. Ina Wolfaardt-Gräbe spreek die gehoor toe. Foto: Jaco Marais
Foto: Jaco Marais

Afrikaans is naas Engels, die enigste ander ontwikkelde wetenskapstaal in Suid-Afrika en hy glo daar moet ’n plek vir dié taal wees in veral die tersiêre sektor.

So het prof. Hennie van Coller van Bloemfontein Vrydag gesê toe hy saam met prof. Ina Wolfaardt-Gräbe van Pretoria op Stellenbosch vereer is met die Jan H. Marais-prys.

Dié prys word jaarliks toegeken vir ’n uitsonderlike bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur wetenskaplike werk en publikasies van hoë gehalte in Afrikaans.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos