Akteurs vry in die regte lewe ook

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die akteurduo Sean van Noordwyk en Armand Aucamp as ’n paartjie in die kykNET-fliek 'Foto’s teen die muur'. Hulle is ook in die regte lewe pasmaats. Foto: Instagram
Die akteurduo Sean van Noordwyk en Armand Aucamp as ’n paartjie in die kykNET-fliek 'Foto’s teen die muur'. Hulle is ook in die regte lewe pasmaats. Foto: Instagram

Cupido het weer met sy pyl en boog na die akteur Armand Aucamp gemik. En dié keer is sy pasmaat niemand anders nie as die oud-akteur van Getroud met rugby Sean van Noordwyk.

Die aantreklike duo is as ’n paartjie te sien in die fliek Foto’s teen die muur, wat in September uitgereik is op kykNET en die DStv-app. Dit handel oor die worsteling met identiteit en ouers se aanvaarding van hul kinders se seksualiteit.

Aucamp en Van Noordwyk is egter ook onlangs op ’n sonnige dag op Seepunt se promenade gesien waar hulle hand aan hand stap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+1.5%
Rand - Pond
21.04
+1.3%
Rand - Euro
17.91
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,771.91
-0.6%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,749.36
+0.2%
Platinum
940.68
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos