Amé se maatjies groet haar met pienk, wit ballonne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Lofkleuters-kleuterskool in Middelburg, Mpumalanga, het Vrydag afskeid geneem van Amé Janse van Rensburg.
Die Lofkleuters-kleuterskool in Middelburg, Mpumalanga, het Vrydag afskeid geneem van Amé Janse van Rensburg.

Amé Janse van Rensburg (5) se maatjies en onderwyseresse van die Lofkleuters-kleuterskool in Middelburg, Mpumalanga, het Vrydag pienk en wit ballonne in die lug losgelaat as ’n laaste eerbetoon aan haar.

Blomme is ook op ’n tafel geplaas by ’n foto van die blondekopmeisie en ’n kers het vir haar gebrand.

Die skool het saam met Amé se ouers en naaste familie afskeid van haar geneem ná haar dood in ’n motorongeluk Sondag buite Middelburg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,813.31
+0.1%
Silwer
21.44
+1.5%
Palladium
1,994.00
+2.4%
Platinum
943.00
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos