ANC-raadslid van Mangaung bid roerend vir wyle DA-lid se familie

akkreditasie
Wyle Hans Britz Foto: Argiewe
Wyle Hans Britz Foto: Argiewe

Frank Rampai, ANC-raadslid, het Dinsdagaand op ’n raadsvergadering van die Mangaung-metro roerend gebid vir die familie van wyle Hans Britz, DA-raadslid en oudgeldhoof van die metro wat onlangs aan Covid-19 dood is.

Rampai het Britz in ’n huldeblyk geëer as ’n besonderse mens by wie hy geleer het en wat altyd presies reg met alles was.

Die ANC het simpatie met Britz se familie en die DA betuig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.52
+0.2%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,796.10
+0.1%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,798.50
+2.7%
Platinum
973.50
+1.9%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,819
+0.7%
Alle aandele
69,186
+0.8%
Hulpbronne 10
64,449
+0.6%
Industriële 25
92,855
-0.1%
Finansiële 15
13,421
+3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos