Anglikaanse leraar onskuldig aan seksuele aanranding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.Foto: Getty Images
Foto ter illustrasie.Foto: Getty Images

’n Tribunaal van die Anglikaanse Kerk van Suider-Afrika (ACSA) het eerw. Melvin Booysen Donderdag onskuldig bevind op ’n klag van seksuele aanranding.

’n Tribunaal onder leiding van Peter Lee, ’n afgetrede biskop, sê hulle kon geen bewyse vind dat June Dolley-Major voor 2016 aantygings gemaak of haar biskop ingelig het oor die voorval nie. Daar is ook geen teken dat dit bevestig is nie.

Dolley-Major beweer Booysen het haar in 2002 op ’n besoek aan Grahamstad (nou Makhanda) verkrag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos