Deel

Anita sê sy het nié KWV-baas gekelder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anita Lloyd in gesprek met medehuisvrou dr. Michelle van Zyl. Foto: kykNET
Anita Lloyd in gesprek met medehuisvrou dr. Michelle van Zyl. Foto: kykNET

Die housewife van die Wynlande met die vuil mond, Anita Lloyd, gooi wal teen die bewering dat haar man, Boyce, sy toppos by KWV kwyt is oor haar manewales op die kassie.

Anita het die afgelope week benadruk dat Boyce uit vrye wil bedank het en nié afgedank is nie, het een van haar vertrouelinge aan Rapport vertel.

In wyn- en sakekringe word wyd gegis dat Boyce se vroeë aftrede (hy sou oorspronklik eers volgende jaar die leisels van die wynreus aan sy opvolger oorhandig) die regstreekse gevolg is van sy vrou se vulgariteit en gespog met hul rykdom. In waarskynlik ’n eerste vir ’n ernstige sakeblad in Suid-Afrika, het selfs die stugge Business Day die afgelope week oor die kaskenades op die stel van Die real house­wives van die Wynlande berig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 174/6
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.22
+0.3%
Rand - Pond
23.88
+0.4%
Rand - Euro
20.55
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.83
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.34
+0.7%
Palladium
1,413.95
+0.5%
Goud
1,962.99
+0.1%
Silwer
23.59
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos