Ashley se lewenslange vonnis verkort: 'Ons berus ons by die hemelse Vader'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ashley Oosthuizen  Foto: Facebook
Ashley Oosthuizen Foto: Facebook

Hulle het gehoop dat sy vrygespreek gaan word, maar berus by die Hemelse Vader en weet dat Sy planne groter is as wat mense ooit sal besef.

So sê Lynn Blignaut in ’n WhatsApp-boodskap oor haar dogter, Ashley Oosthuizen (23), wie se lewenslange vonnis in Thailand vir dwelmhandel Woensdag ná ’n appèlverhoor tot 33,4 jaar verminder is. Die familie het ná die verhoor gewag vir ’n vertaling van die hofdokumente en die bevinding is Donderdagmiddag aan die media bekend gemaak.

Ashley is op 8 Oktober 2020 in hegtenis geneem toe sy geteken het vir ’n pakkie (waarin dwelms was) wat aan ’n vriend van die eienaar van ’n restaurant geaddresseer was. Sy het nie geweet wat in die pakkie was nie en het skuld ontken. Die restaurant het intussen sy deure gesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos