Baba haal nou weer self asem ná hy stik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Estelle van Niekerk in die hospitaal saam met haar seuntjie, Ayden.  Foto: Facebook/ Bid vir baba Ayden
Estelle van Niekerk in die hospitaal saam met haar seuntjie, Ayden. Foto: Facebook/ Bid vir baba Ayden

Die ses maande oue baba wat sedert die begin van Mei in die pediatriese waakeenheid is nadat hy aan ’n stukkie “tandesny-biltong” gestik het, begin nou weer op sy eie asemhaal.

Estelle van Niekerk sê haar seuntjie, Ayden, het sedert Sondag op sy eie asemgehaal sonder die ventilator. Maandag kon sy Ayden vir die eerste keer weer vashou sedert hy in die hospitaal opgeneem is.

“Ek het hom vir ’n uur vasgehou. Daar is nog baie pype en die kateter. Dit was vir my baie moeilik en emosioneel. Ek hoop maar hy kan voel ons is by hom,” sê Van Niekerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.94
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.4%
Rand - Euro
18.05
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.37
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Goud
1,784.60
+0.5%
Silwer
22.48
-1.5%
Palladium
1,754.50
+0.7%
Platinum
949.42
+0.9%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos