Baba-handel laat 10-ling verdwyn, sê mediagroep; staat dreig met regstappe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gosiame Sithole voor die geboorte van haar 'tienling' wat die wêreld aan die gons het. Foto: Twitter/IOL
Gosiame Sithole voor die geboorte van haar 'tienling' wat die wêreld aan die gons het. Foto: Twitter/IOL

Die mediagroep Independent Media (IM) staan ná ’n ondersoek by sy storie dat daar inderdaad vroeër vanjaar ’n tienling in die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria gebore is.

Die staat dreig egter met regsoptrede teen die mediamaatskappy, wat nou beweer dat mensehandel, in dié geval met babas, by staatshospitale die rede is dat geen spoor van die sogenaamde Tembisa-tienling gevind kan word nie. Boonop sou “hooggeplaastes” agter dié handel in babas wees.

IM het Woensdag dié bewering gemaak op ’n mediakonferensie in Kaapstad oor sy ondersoek na wat geword het van die tienling.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+1.0%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.28
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,765.95
-0.9%
Silwer
22.34
+0.1%
Palladium
1,779.00
+1.9%
Platinum
940.00
+0.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos