Babahondjie sluk ’n pens vol munte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
(Getty Images)
(Getty Images)

’n Drie maande oue hondjie van Derby in Engeland moes ’n noodoperasie ondergaan nadat sy haar lyf spaarvarkie gehou het deur 20 muntstukke in te sluk.

Daisy, ’n Bichon Frise-kruising, se eienaar het bekommerd geraak toe sy ophou eet en begin opgooi. Toe daar boonop ’n klein muntstuk in haar braaksel uitkom, het Ivana, haar mensma, haar na die People’s Dispensary for Sick Animals (PDSA) geneem.

X-strale het gewys wat die probleem is – ’n hondemagie vol muntstukke wat haar verstop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos