Baie vrae, maar g’n antwoorde ná treurspel wat 21 jonges eis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ntombizodwa Mgangala, ’n familielid van een van die 21 jongmense wat die naweek dood in 'n taverne in Oos-Londen aangetref is, Maandag by 'n biddiens. Foto: Lulama Zenzile
Ntombizodwa Mgangala, ’n familielid van een van die 21 jongmense wat die naweek dood in 'n taverne in Oos-Londen aangetref is, Maandag by 'n biddiens. Foto: Lulama Zenzile

Toe sy Sondag omstreeks 08:00 foto’s op Facebook sien van die tonele in die taverne in Scenery Park, Oos-Londen, waar 21 jongmense dood is, het sy geskree.

Want Nositiwe Sobetwa het geweet haar broer was in die taverne vir ’n partytjie om die einde van die Junie-matriekeksamen te vier.

’n Hartseer Sobetwa het aan Netwerk24 gesê sy het gaan soek na haar jongste broer en taxi’s geneem en te voet na twee plaaslike hospitale gegaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
-0.2%
Rand - Pond
19.80
+0.0%
Rand - Euro
16.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,787.86
-0.3%
Silwer
20.30
-1.4%
Palladium
2,288.50
+1.5%
Platinum
959.25
+1.4%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos