Balju sal help dat eienaar teelhond terugkry

akkreditasie
Tania Davey-Smith
Tania Davey-Smith

As Roxstar Luna nie binnekort by haar regte huis is nie, gaan die balju haar haal. Dit volg nadat die hooggeregshof in Pretoria dié peperduur Hongaarse vizsla-hond se pleegma beveel het om haar dadelik aan haar eienaar terug te gee.

Die driejarige Luna is die afstammeling van ’n teelpaar wat sowat R80 000 gekos het en van Europa ingevoer is. Sy is glo sowat R200 000 werd.

Sy behoort aan die Midrandse hondeteler Tania Davey-Smith, maar sy bly al van jongs af by Jackie Bosman, wat volgens hofstukke in ’n gastehuis in Waterkloof in Pretoria werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
+0.0%
Rand - Pond
21.12
-0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,811.22
-0.1%
Silwer
23.41
-0.3%
Palladium
1,893.00
-0.6%
Platinum
978.00
-0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos