Balju slaan toe op POF-kantoor in Pretoria

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kantoormeubels van die Padongelukfonds (POF) is Woensdag by sy kantoor in Pretoria op vragmotors gelaai nadat dit opgeveil is toe die fonds nie sy eise kon betaal nie.  Foto: Elizabeth Sejake
Kantoormeubels van die Padongelukfonds (POF) is Woensdag by sy kantoor in Pretoria op vragmotors gelaai nadat dit opgeveil is toe die fonds nie sy eise kon betaal nie. Foto: Elizabeth Sejake

Vragmotors het vroeër dié week tafels, stoele, kaste en ander kantoormeubels by die Padongelukfonds (POF) se kantore in Pretoria opgelaai omdat die fonds mense geld skuld.

Die POF het teen druktyd nie Rapport se navrae beantwoord oor watter skuld dit is wat die balju kom verhaal het nie.

Iemand wat by die veiling was waar die goedere opgeveil is, sê sy het honderde kantoorstoele wat “maklik R1 000 per stoel sal kos om te vervang” vir so min as R100 elk gekoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 115/4
Dolphins 115/4
besig om te laai... Regstreeks
Lions 156/4
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 159/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.33
+1.2%
Rand - Pond
21.27
+1.1%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.82
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,798.08
-0.3%
Silwer
22.65
-0.4%
Palladium
1,906.48
-2.0%
Platinum
1,026.50
-1.7%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,257
-0.9%
Alle aandele
74,356
-0.9%
Hulpbronne 10
73,765
-2.9%
Industriële 25
91,681
-0.5%
Finansiële 15
15,466
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos