Bande gebrand toe onwettige kragverbindings waai

akkreditasie
Die N2 by Power Town buite Klein-Brakrivier Donderdagoggend. Foto: Mosselbaai-munisipaliteit
Die N2 by Power Town buite Klein-Brakrivier Donderdagoggend. Foto: Mosselbaai-munisipaliteit

Inwoners van Power Town, ’n informele nedersetting buite Klein-Brakrivier, het Donderdag motorbande gebrand en klippe gegooi uit protes teen die verwydering van onwettige kragverbindings vroegoggend.

Nickey le Roux, woordvoerder van die Mosselbaai-munisipaliteit, in wie se gebied Klein-Brakrivier val, sê by navraag die munisipaliteit verwyder gereeld onwettige kragverbindings oral in die munisipale gebied.

“Vroeg vanoggend is ’n operasie in samewerking met die polisie in Power Town uitgevoer. Kort daarna het ’n handjievol mense ’n paar buitebande aan die brand gesteek om beswaar te maak teen die verwydering van die onwettige verbindings.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 65/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
-0.0%
Rand - Pond
21.18
+0.0%
Rand - Euro
18.00
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,774.26
+0.4%
Silwer
22.48
+0.4%
Palladium
1,814.00
+1.7%
Platinum
952.50
+1.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos