Bedrieër skep vals WhatsApp-profiel, probeer vrou se huis verhuur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die bedrieglike WhatsApp-profiel. Foto: Skermgreep
Die bedrieglike WhatsApp-profiel. Foto: Skermgreep

Christelle Huisamen was uit die veld geslaan toe iemand vra waarom sy twee nommers het om te kontak as iemand haar huis in Struisbaai wil huur.

Sy het later uitgevind iemand het ’n bedrieglike profiel op WhatsApp geskep om háár huis uit te verhuur en boonop voorgegee die huis is in Stilbaai.

Huisamen sê sy Sondag ’n boodskap gekry van iemand wat haar huis in Desember wil huur. Dit is haar eie huis, maar omdat sy en haar familie in Desember weggaan, het sy dit in verskillende groepe op Facebook en ’n paar ander webtuistes geadverteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos