Voëlklip-tragedie: 'Bedrog' ondersoek ná Heroldsbaai Kafee 'verkoop' is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ettienne en Heidi Scheepers met hul kinders, Cozette en Hugo.
Ettienne en Heidi Scheepers met hul kinders, Cozette en Hugo.

Speurders in George ondersoek ’n klag van bedrog nadat die huidige eienaar van die Heroldsbaai Kafee in Heroldsbaai na bewering die onderneming gekoop het, onbewus daarvan dat dit deel is van ’n boedel wat nog afgehandel moet word.

Die kafee is blykbaar deel van die boedel van Heidi Scheepers, wat in Oktober 2019 saam met haar twee kinders dood is nadat hul motor oor ’n afgrond op die Voëlklip-grondpad buite Heroldsbaai gestort het.

Kapt. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder, het Maandag by navraag bevestig dié klag is deur die kafee se nuwe eienaar by die polisie aanhangig gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.04
-0.7%
Rand - Pond
19.81
+0.4%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,818.47
+0.2%
Silwer
21.41
-1.0%
Palladium
1,994.00
-3.0%
Platinum
938.50
-1.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos