Begrafniskos eis 2 en ander rouklaers siek ná hul ete

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Verskaf
Foto ter illustrasie. Foto: Verskaf

Twee mense is dood en verskeie ander het glo voedselvergifting by ’n begrafnis in Kagiso aan die Wes-Rand opgedoen.

Kwara Kekana, woordvoerder van die Gautengse gesondheidsdepartement, sê mense het siek geword nadat hulle Saterdag by die begrafnis van ’n bejaarde vrou in Kadimastraat in Kagiso geëet het.

“Kos is omstreeks 11:00 voorgesit en teen 16:00 daardie middag het verskeie rouklaers gebraak en diarree gehad.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 92/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
+1.0%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.22
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,794.94
+0.6%
Silwer
22.83
-0.3%
Palladium
1,762.50
-2.1%
Platinum
952.00
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,569
-0.1%
Alle aandele
69,960
-0.1%
Hulpbronne 10
66,338
+1.2%
Industriële 25
92,973
-1.0%
Finansiële 15
13,431
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos