Deel

Bel vir Cyril, ons kan jou nie help, hoor pasiënte in Gqeberha

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ingang van die Livingstone-hospitaal in Gqeberha.  Foto: Argief
Die ingang van die Livingstone-hospitaal in Gqeberha. Foto: Argief

Pasiënte wat wag op lewensreddende ortopediese operasies by die Livingstone-hospitaal in Gqeberha moet maar vir pres. Cyril Ramaphosa bel met navrae of klagtes.

Hulle kan nie die operasies doen nie omdat geen inplantate of chirurgiese voorraad beskikbaar is nie, sê Jane Cowley, DA-woordvoerder oor gesondheid in die Oos-Kaap, in ’n verklaring.

Pasiënte wat na die hospitaal verwys word omdat hulle “nood- of dringende prosedures nodig het vir ’n ortopediese besering of toestand” kry ’n brief van die ortopediese afdeling waarin hulle ingelig word dat hulle nie gehelp kan word nie. Onderaan die brief is die nommers van die presidensiële hulplyn en die Oos-Kaapse departement van gesondheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 180/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos