Beurtkrag: Boewe wat infrastruktuur teiken groot kopseer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Onwettige kragverbindings in Soweto.
Onwettige kragverbindings in Soweto.

Die plaaslike owerhede in Gauteng sit met die hande in die hare oor misdadigers wat tydens beurtkrag op die provinsie se elektrisiteitsinfrastruktuur toeslaan.

Dit plaas bykomende druk op die kragnetwerk, en boonop is mense langer sonder krag as wat hulle aanvanklik met beurtkrag sou wees, sê die owerhede.

Dit is veral misdaad soos kabeldiefstal, vandalisme en plundering by substasies, asook die koppeling van onwettige kabelverbindings, wat toeneem wanneer beurtkrag in werking tree. So sê Raymond Hohls, AfriForum se operasionele bestuurder vir gemeenskapsveiligheid, wat nou met gemeenskapspolisiëringsforums en die polisie saamwerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.09
-0.4%
Silwer
20.27
-1.5%
Palladium
2,286.28
+1.4%
Platinum
959.25
+1.4%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos