Beurtkrag: Kommer oor behoud van poste weens ‘mensgemaakte ramp’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Die beurtkrag waaronder Suid-Afrikaners tans gebuk gaan, is ’n “mensgemaakte ramp” en hoewel die fases daarvan glo binnekort afgeskaal sal word, blyk dit reeds te laat te wees vir duisende mense in die werksmag.

Beurtkrag laat die ekonomie inkrimp en duisende poste is nou in gevaar, veral in Gauteng. Boonop kos beurtkrag ondernemings derduisende rande om aan die gang te bly.

Terwyl Eskom weens die kragkrisis met die hande in die hare sit, smeek die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) die kragreus boonop nou om alle hospitale, klinieke en ander gesondheidsgeriewe van beurtkrag vry te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos