Beweging wil Afrikaanse onderwys-instellings uitbou

akkreditasie
Flip Buys, hoof van Solidariteit.
Flip Buys, hoof van Solidariteit.

Solidariteit wil opvoedkundige instellings met Afrikaans as voertaal vinniger uitbou.

Dit kom nadat Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, in die Nasionale Raad van Provinsies kritiek gelewer het op die appèlhof se uitspraak oor Afrikaans by Unisa. Hy het in dieselfde toespraak ook Solidariteit se bestaande private instellings gekritiseer.

Volgens Flip Buys, hoof van Solidariteit, het die konstitusionele hof by monde van hoofregter Mogoeng Mogoeng in 2019 in sy uitspraak in die Stellenbosch-taalsaak ’n beroep op die gemeenskap gedoen om self private onderriginstellings ter bevordering van Afrikaans en ander inheemse tale te bou, ingevolge art. 29(3) van die Grondwet. Mogoeng het selfs ’n beroep op korporatiewe welwillendheid gedoen om hulpbronne beskikbaar te maak om sodoende te help om private opleidingsinstellings vir Afrikaans en ander inheemse tale te finansier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos