Deel

Bfn-gesin wat in treurspel sterf dié naweek apart begrawe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gesin van Bloemfontein wat almal in ’n treurspel Donderdag gesterf het. Hier is Cindy (42) en Terry Kagande (48) by Jade Leonard (17, agter), ’n matriekleerling van die Eunice High School in Bloemfontein, en Isiah Kagande (13, voor).  Foto: Argief
Die gesin van Bloemfontein wat almal in ’n treurspel Donderdag gesterf het. Hier is Cindy (42) en Terry Kagande (48) by Jade Leonard (17, agter), ’n matriekleerling van die Eunice High School in Bloemfontein, en Isiah Kagande (13, voor). Foto: Argief

Die Bloemfonteinse gesin van vier wat Donderdag in ’n treurspel in Soetehoop-woonstel 4 agter Ons Kinderhuis in Victoriaweg dood is, word Saterdag op verskillende plekke in die land ter ruste gelê.

So sê Elton Bagoe, ’n familievriend van sowel Terry Kagande (48) as sy vrou, Cindy (42), wat met die begrafnisreëlings help.

Volgens hom sal Cindy en die twee kinders, Jade Leonard (17), haar dogter uit ’n vorige huwelik, en Isiah Kagande (13), die egpaar se seun, Saterdag by hul familie in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap begrawe word, en sal Kagande Saterdag in Johannesburg begrawe word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.19
-0.2%
Rand - Pond
22.42
-0.1%
Rand - Euro
19.71
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
959.05
-0.9%
Palladium
1,417.07
+0.8%
Goud
1,966.28
-0.4%
Silwer
23.20
-0.5%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,459
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos