Bloeddiens vra jong mense om dringend bloed te skenk
Ischke van Eeden
Deel
Blood Buddy, oftewel Thandeka Xaba, het skenkers aangemoedig om bloed te skenk tydens die opening van die SANBD in Bethlehem se nuwe perseel. Hier geniet sy die vonkelwyn en kolwyntjies wat vir gaste aangebied is.Foto: Martinette Hay
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) ervaar ’n krisis weens te min bloed en doen veral beroep op jong mense om bloed te skenk.
Daar is intussen vandeesweek met mobiele bloedinsameling oor die land heen begin.
Tans het die bloedbank slegs genoeg voorraad om die land vir nog 2,7 dae van bloed te voorsien.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.