Boer kritiek ná ongeluk naby Hopetown

akkreditasie
Die wrak van Dissie Kruger se Toyota Land Cruiser nadat paramedici hom daaruit bevry het.  Foto: Joost Strydom
Die wrak van Dissie Kruger se Toyota Land Cruiser nadat paramedici hom daaruit bevry het. Foto: Joost Strydom

’n Boer van die Noord-Kaap is in ’n kritieke toestand nadat hy Sondagmiddag naby Hopetown in ’n ongeluk met ’n ertsvragmotor betrokke was.

Dit is in hierdie stadium onbekend hoe die ongeluk gebeur het, maar Dissie Kruger (68) is met veelvuldige beenbreuke en ’n vergruisde nier in die Mediclinic Gariep in Kimberley opgeneem, sê sy seun, Derius.

Sy toestand is kritiek, maar stabiel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos