Deel

Boer se dood 'verdoesel'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sy lyk is gevind meer as ’n week ná die ramparty: Willem Kruger by sy susters Danelle en Melissa.
Sy lyk is gevind meer as ’n week ná die ramparty: Willem Kruger by sy susters Danelle en Melissa.

Die raaisel oor die dood van ’n boer van Groblersdal wie se lyk ’n paar dae ná sy verdwyning in sy bakkie in die Vaalrivier gevind is, het vandeesweek verdiep met aanduidings dat hy dalk nie verdrink het nie.

Die 29-jarige Willem Kruger het verlede jaar verdwyn nadat hy ’n ramparty van Ghini Greyling, seun van die megaboer BP Greyling, bygewoon het.

Ná ’n soektog van meer as ’n week is sy Toyota-bakkie en lyk uiteindelik in die Vaalrivier gevind, net ’n paar honderd meter van waar hy laas gesien is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.9%
Rand - Pond
22.51
-1.2%
Rand - Euro
19.77
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
977.02
+0.9%
Palladium
1,409.01
+0.6%
Goud
1,956.01
-1.2%
Silwer
22.98
-1.1%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos