Hopetown-boer erger beseer as verwag

akkreditasie
Dissie Kruger saam met sy dogter, Susan Meyer, sy seun, Derius, en sy vrou, Esmien. Foto: Verskaf
Dissie Kruger saam met sy dogter, Susan Meyer, sy seun, Derius, en sy vrou, Esmien. Foto: Verskaf

Dissie Kruger (68), die boer van Hopetown in die Noord-Kaap wat ernstig beseer is in ’n ongeluk met ’n ertsvragmotor, is steeds in ’n kritieke maar stabiele toestand.

Sy seun, Derius, wat in 2015 ’n deelnemer aan die gewilde TV-reeks Boer soek ’n vrou was, sê die veelvuldige beserings wat sy pa in die ongeluk opgedoen het, was veel erger as wat verwag is.

“Die dokters by die Gariep Mediclinic in Kimberley hou hom nou onder ’n sterk verdowing sodat hy van die beserings kan herstel.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos