Boikot Mej. Heelal, vra Mandla Mandela

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lalela Mswane, Mej. Suid-Afrika. Foto: Verskaf
Lalela Mswane, Mej. Suid-Afrika. Foto: Verskaf

Mandla Mandela, oudpres. Nelson Mandela se kleinseun, het ’n beroep op die Mej. Suid-Afrika-organisasie gedoen om die Mej. Heelal-kompetisie in Desember te boikot omdat dit in Israel gehou word.

“Israel is ’n apartheidstaat,” sê Mandela in ’n verklaring. “Israel skend die fundamentele menseregte van die Palestynse volk en pleeg misdade teen die mensdom.”

Mandela het in sy verklaring geïnsinueer dat Mej. Maleisië en Mej. Indonesië hulle om politieke redes aan dié internasionale kompetisie onttrek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos