Bom ontplof in matrieks se kar, drie beseer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoërskool Zwartkop in Centurion.
Die Hoërskool Zwartkop in Centurion.

Drie seuns van die Hoërskool Zwartkop in Centurion is beseer toe mede-leerlinge Woensdagmiddag ná skool ’n ploftoestel in hul motor ingegooi het.

Een van die drie het gesigbeserings opgedoen en sal eers Maandag weet of die sig in een oog gaan herstel. Die ander het ook verskeie beserings opgedoen en hul ore is beskadig. Hulle wag vir die swelling om te sak voordat hulle gehoortoetse sal kan doen om te bepaal of dié skade permanent is.

Die ploftoestel is gemaak met droë ys. “Die krag van die toestel was so erg dat die kar se windskerm (voorruit) stukkend is,” het ’n bron vir Rapport gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 76/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+0.4%
Rand - Pond
21.07
+0.6%
Rand - Euro
17.93
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Goud
1,771.20
+0.2%
Silwer
22.35
-0.1%
Palladium
1,850.48
+3.7%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos