Brand by Kleinmond grootliks in bedwang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Helikopter gooi vroeër die week water oor die vlamme by Kleinmond uit. Foto: Jaco Marais
’n Helikopter gooi vroeër die week water oor die vlamme by Kleinmond uit. Foto: Jaco Marais

Die brand by Kleinmond is grootliks in bedwang met die wind wat Woensdagoggend gedraai en uit ’n oostelike rigting begin waai het.

Dr. Annelie Rabie, burgemeester van die Overstrand-munisipaliteit, het Woensdag om 09:00 gesê brandbestryders het die gebied deurnag dopgehou en opgeruim.

“Geen brandpunte is opgemerk in die fynbosgebied nie, maar die indringerplante smeul nog,” sê Rabie in ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.64
-0.1%
Rand - Pond
20.10
-0.1%
Rand - Euro
16.98
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,785.43
-0.2%
Silwer
20.65
-0.1%
Palladium
2,204.00
-1.8%
Platinum
943.00
-0.2%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos