Brand naby Stanford R2 m. later in bedwang; krag steeds af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vlamme van die brand kan Vrydagaand helder gesien word. Foto: Facebook/Overstrand Municipality
Die vlamme van die brand kan Vrydagaand helder gesien word. Foto: Facebook/Overstrand Municipality

Die brand wat Vrydagaand in die omgewing van Stanford en Walkerbaai in die Wes-Kaap begin het en buite bedwang voortgewoed het, is Sondagoggend omstreeks 09:00 in bedwang gebring.

Dr. Annelie Rabie, die Overstrand-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, sê hoewel hulle nog nie die totale skade van die brand kan bepaal nie, het dit die munisipaliteit ongeveer R2 miljoen uit die sak gejaag.

Netwerk24 het vroeër berig dat die brand Vrydag laataand op die plaas Walshacres begin het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.0%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,789.05
-0.0%
Silwer
20.32
+0.1%
Palladium
2,270.50
-0.9%
Platinum
953.50
-0.8%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,172
-0.7%
Alle aandele
70,885
-0.5%
Hulpbronne 10
64,298
-2.4%
Industriële 25
86,759
-0.4%
Finansiële 15
16,088
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos