‘Buitensporig warm’ in Kaap, maar rekords spat nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Strandgangers sit die afgelope naweek onder sambrele by Surfer’s Corner, Muizenberg.  Foto: Jaco Marais
Strandgangers sit die afgelope naweek onder sambrele by Surfer’s Corner, Muizenberg. Foto: Jaco Marais

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê hoewel buitensporig warm weer in die Wes-Kaap ervaar is, het die hittegolf die afgelope naweek nog nie rekordtemperature opgelewer nie.

Teen Maandagmiddag was daar net twee weerstasies se metings wat nog gehaltebeheer moes ondergaan en indien dit bevestig is dat ’n rekord gebreek is, sal dit bekend gemaak word.

Intussen word koeler weer vandeesweek oor die grootste deel van die provinsie verwag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
19.81
+0.2%
Rand - Euro
16.83
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,856.11
+0.5%
Silwer
21.85
+0.4%
Palladium
1,992.00
+1.1%
Platinum
960.89
+0.3%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos