Bylmoordenaar nou in Gautengse tronk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Henri van Breda in 2017 tydens sy verhoor in die hooggeregshof in Kaapstad.  Foto: Argief
Henri van Breda in 2017 tydens sy verhoor in die hooggeregshof in Kaapstad. Foto: Argief

Die bylmoordenaar Henri van Breda (27) is die afgelope drie maande in die Leeuwkop-gevangenis in Gauteng.

Hy is in Februarie van die Drakenstein-tronk buite Franschhoek na dié gevangenis buite Bryanston, Johannesburg, geskuif.

Van Breda is in 2018 drie keer lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is aan die bylmoord op sy ouers, Martin (54) en Teresa (55), en broer, Rudi (22), in hul huis op die De Zalze-landgoed in Stellenbosch.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.1%
Rand - Pond
19.75
+0.4%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,785.52
-0.2%
Silwer
20.30
-0.0%
Palladium
2,244.00
-2.0%
Platinum
950.50
-1.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,287
-0.5%
Alle aandele
70,971
-0.4%
Hulpbronne 10
64,374
-2.2%
Industriële 25
86,973
-0.1%
Finansiële 15
16,105
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos