Caledon: Man skiet vrou, homself in straat dood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nooddienswerkers staan by die twee lyke van die egpaar in Hoofweg in Bergsig, Caledon. Hulle is dood toe die man Saterdag eers sy vrou en toe homself in die straat voor hul huis geskiet het. Foto: Verskaf
Nooddienswerkers staan by die twee lyke van die egpaar in Hoofweg in Bergsig, Caledon. Hulle is dood toe die man Saterdag eers sy vrou en toe homself in die straat voor hul huis geskiet het. Foto: Verskaf

’n Werknemer van die Theewaterskloof-munisipaliteit in Caledon het homself Saterdag voor die oë van Heindrich Wyngaard, voorsitter van Kaapse Forum, doodgeskiet, oomblikke nadat die man sy vervreemde vrou in die straat voor hul huis geskiet het.

Wyngaard het Sondag aan Netwerk24 gesê hy het Saterdag omstreeks 14:00 op die toneel aangekom net nadat die man sy vrou geskiet het. Hy het Wyngaard gevra om die ambulansdienste te bel, en terwyl Wyngaard op die telefoon met die polisie was, het hy homself doodgeskiet.

Die voorval was in Hoofweg in Bergsig, Caledon, sê kol. Andrè Traut, provinsiale polisiewoordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.23
-0.1%
Rand - Euro
17.51
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,708.97
+0.5%
Silwer
20.97
+1.2%
Palladium
2,309.53
+3.8%
Platinum
915.75
+1.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,966
+1.9%
Alle aandele
65,401
+1.8%
Hulpbronne 10
63,335
+2.7%
Industriële 25
78,745
+1.6%
Finansiële 15
14,038
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos