Calvinia se mense geskok oor dood van jong meisie

akkreditasie
Gaillen Joseph (13)
Gaillen Joseph (13)

Calvinia in die Noord-Kaap is Donderdagoggend hartverskeurend tot stilstand geruk met die skielike dood van ’n tienermeisie kort ná die dood van haar niggie.

Gaillen Joseph (13) het moontlik erg getreur oor haar niggie Janayda Swartz (14) van Upington, wat op 30 Mei in haar ouerhuis haar eie lewe geneem het.

Gaillen se tannie, Geraldine Gous, het Vrydag gesê haar pa, Johannes Gous, het Donderdag omstreeks 08:00 op Gaillen se lyk in haar kamer afgekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos